My Gesin
My Gesin: Ek is die oudste seun. Ek het een
broer, hy is tien jaar oud. My naam is Seamus en ek is 16. My ma se naam is Megan
en my Pa se naam is Mark. Ek het een troeteldiere. Dit is n hond en hy se namm
is Mojo.
My Gunsteling Kos: My gunsteling kos
is soesji.
My Gunsteling Naweek: ek hou van n
naweek met baie gebeurtenise. In die naweek moet ek baie sport speel en ek moet
al my vriend sien.
My Gunsteling Fliek: My gunsteling fliek
is "Transformers".
My Gunsteling Musiek: My gunsteling tipe
van musiek is Rots en Trance.
Ek by Bishops: Ek is in Founders,
die beste koshuis. Ek speel Water polo vir 1st team en swem vir die skool swem
span.
No comments:
Post a Comment