Friday, 20 April 2012


Ek, Seamus, in Graad 10

My Visie: Ek wil in die eerste water polo span speel, en maak western province water polo. ek wil my punte in academiese goed en ek wil beter in kuns doen.

My waardes: Vriendeheid is baie belangrike, ek moet vertrou wees.

My strategie: Ek sal oefen by hard vir polo en swemming. Ek sal baie prent teken en ek sal al my homework doen. Ek sal vir al my toets vir studie.
Implimentering : Ek sal water polo elke dag speel, en ek sal tweede of derde keer n week swem.Ek sal vrydag ekstra kuns bywoon. Ek sal vir drie of twee dag voormy toets studie.

No comments:

Post a Comment