Die Olimpiese Spele 2012
Die Olimpiese Spele is 'n internasionale gebeurtenis. Daar is Somer en Winter Olimpiese
Spele. Duisende atlete deelneem
in die
Olimpiese Spele. Die Somer Olimpiese Spele is goed
bekend. Daar is meer as 200 lande wat deelneem in die Spele.
Die ou Olimpiese Spele was gehou in Olympia,
Griekeland. Die eerste spele was in die 8ste
eeu vC tot die 4de eeu nC. Naar hierdie tyd was daar baie veranderinge. Meer as
13.000 atlete meeding by die Somer en Winter Olimpiese Spele in
33 verskillende sportsoorte, in byna
400 gebeure.
Die volgende Olimipiese Spele sal in Londen, Engeland in
die Verenigde Koninkryk gebeur. Die "Londen 2012 Olimpiese Spele" sal voortgaan van 27
Julie tot 12 Augustus 2012. Die spele sal gebruik maak van al London se nuwe sport teruine.
Daar is baie nuwe vervoer en ou paaie is nuut gestel. Die koste van die spele
is twee billion. Ek hou nie van die mascots of die wapens nie. Die
openingseremonie se naam is ‘the isle of wonder’
No comments:
Post a Comment