Sunday, 6 October 2013

Seamus se Nuus

Hierdie is nommer een nuus, want ons is eerste met die nuus!

Ek is Seamus Murphy en hier is vandag se nuus.

Dit was aan die lig gebring dat Drie walvisse deur die britse vloot vermoor is gedurende die Falkland oorlog.
Daar is deur Die vloot gedink dat die walvisse vyand duikbote was. twee van die walvisse is deur met torpedos n anti duikboot skip vermoor en die derde walvis is deur ‘n helikopter geskiet.



N vermiste russiese visserman is deur sy vriende geeet. Bewys is deur sy vrou gegee dat hy  vermoor is.
Hierdie bewys word deur Olga Kurochkin gegee.

  Andrei Kurochkin se geknaagde bene is in ‘n Siberiese woud gevind.

Haar man se lyk is vir twee weke deur twee vissermanne  deur ‘n sneeu bedekte woud gedra nadat hulle vervoer vernietig was. Hy is gedurende die tyd deur hulle geeet.



Daar is deur ‘n man hof toe gegaan om te bewys dat die kerkklokke sy huwelik ruineer.
Jan Devaney se lewe is deur Die deurlopende gelui van die klokke van St Thomas More Katolieke Kerk & St Veronica Kapel in Narragasett, Rhode Island moeilik gemaak, berig Die Providence Tydskrif. 
Emosionele en slegte buie en argumente is die rede dat sy huwelik geruineer was.


Skakel more weer in vir nog nuus anders jy wil kom tweede!

No comments:

Post a Comment