Sunday, 6 October 2013

Seamus se Nuus

Hierdie is nommer een nuus, want ons is eerste met die nuus!

Ek is Seamus Murphy en hier is vandag se nuus.

Dit was aan die lig gebring dat Drie walvisse deur die britse vloot vermoor is gedurende die Falkland oorlog.
Daar is deur Die vloot gedink dat die walvisse vyand duikbote was. twee van die walvisse is deur met torpedos n anti duikboot skip vermoor en die derde walvis is deur ‘n helikopter geskiet.



N vermiste russiese visserman is deur sy vriende geeet. Bewys is deur sy vrou gegee dat hy  vermoor is.
Hierdie bewys word deur Olga Kurochkin gegee.

  Andrei Kurochkin se geknaagde bene is in ‘n Siberiese woud gevind.

Haar man se lyk is vir twee weke deur twee vissermanne  deur ‘n sneeu bedekte woud gedra nadat hulle vervoer vernietig was. Hy is gedurende die tyd deur hulle geeet.



Daar is deur ‘n man hof toe gegaan om te bewys dat die kerkklokke sy huwelik ruineer.
Jan Devaney se lewe is deur Die deurlopende gelui van die klokke van St Thomas More Katolieke Kerk & St Veronica Kapel in Narragasett, Rhode Island moeilik gemaak, berig Die Providence Tydskrif. 
Emosionele en slegte buie en argumente is die rede dat sy huwelik geruineer was.


Skakel more weer in vir nog nuus anders jy wil kom tweede!

My Gunsteling lietjie

Kurt Darren - Loslappie  

Friday, 4 October 2013

Ireland

Ierland

Ek is Iers, toe voel ek bietjie vervelig en het besluit om Ierland te doen. My naam, seamus, is die Gaeliese naam vir James. Ek was ongelukkig nog nooit in Ierland nie, maar albei my ouers is iers. Ierland is in Europa. Dit is n eiland wes van die (Verenigde Koninkryke). Die vernaamste taal is Gaelies. Dit het dieselfde weer as Engeland en dit beteken dat dit bewolk is regdeur die jaar. Ierland se nasionale simbool is die 4 blaar klawer en dit simboliseer geluk.

Ierland is bekend vir sy bier,Guinness. Hulle is ook bekend vir St Patricks Dag. Dit word regoor die wereld gevier. Dit word vernoem na Saint Patrick wat ierland gevind het. Dit is n tradisionele dag in ierland, maar dit moes eintlik n godsdienstige dag wees. Baie mense reis na Ierland toe om die dag te ervaar aangesien dit n groot feesviering in Ierland is.

Halloween was afgelei van die ierse fees,Sahain. Volgens die Ierse verjaarsdag tradisie hou die mense die verjaarsdag-kind onderstebo en stamp die kind se kop liggies volgens die kind se ouderdom om geluk te bring. DieTitanic was in Ierland gemaak. Ierland se se mees bekende musiek-groep is U2, Snow Patrol en The Script. Ierland gebruik die meeste alkohol in die wereld. In 2012 het die gemiddelde Ierse persoon 11.2 liters van suiwer alkohol gedrink. Ierland is ook bekend vir sy Leprechaun wat die skat aan die ander kant van die reenboog bewaar.

Soos julle kan sien is Ierland nie n gewone land nie. Hulle stel nie n goeie voorbeeld nie. Hulle het die Titanic gebou, het Halloween en drink die meeste. Gelukkig het hulle St Patricks day gemaak, dit is darem iets positief. 

My Gunsteling Seisoen

My Gunsteling Seisoen

Somer is die beste. Dit is warm. Jy is altyd buite die huis. Die son maak die wereld ‘n helder plek.

My gunsteling sport is waterpolo. Dit is my passie en ek werk baie hard. Somer is die seisoen vir my sport. Die son is altyd uit en dit maak die water vuurwarm. My beste vriende speel in my waterpolo span en dit maak alles beter. Water polo is baie goed vir gesondheid. In die winter speel ek min waterpoloen dit is nie goed nie.

In die somer gaan baie mense strand toe. Die see is nie yskoud nie. Jy kan saam met jou vriende swem. Daar is branders en baie mense ry branderplank. Jy kan op die rots visvang. Jy kan roomy suit die ou roomys kombis koop en jy kan vir die sonsak sit en wag.
Al mense glimlag in die somer. Daar is nie reen nie. Dit is nie koud nie.  Jy hoef nie baie klere te dra nie. Die son maak jou bruin en jou hare blond. Winter maak jou sneeuwit. Die nag is baie lank in die winter en die lug is vaalgrys.


Somer is my gunsteling seisoen want ek dink dat dit my die gelukkigste maak. Ek het altyd ‘n glimlag op my gesig. Ek kan my gunsteling sport speel. Sien somer is die beste en ek brand altyd lekker bruin.

Friday, 20 April 2012


My Gesin

My Gesin: Ek is die oudste seun. Ek het een broer, hy is tien jaar oud. My naam is Seamus en ek is 16. My ma se naam is Megan en my Pa se naam is Mark. Ek het een troeteldiere. Dit is n hond en hy se namm is Mojo.


My Gunsteling Kos: My gunsteling kos is soesji.



My Gunsteling Naweek: ek hou van n naweek met baie gebeurtenise. In die naweek moet ek baie sport speel en ek moet al my vriend sien.


My Gunsteling Fliek: My gunsteling fliek is "Transformers".



My Gunsteling Musiek: My gunsteling tipe van musiek is Rots en Trance.


Ek by Bishops: Ek is in Founders, die beste koshuis. Ek speel Water polo vir 1st team en swem vir die skool swem span.

Hoe om roer eier te maak                                                                                            

1.       Kraak een tot drie eiers in n bak

2.       Voeg n biejie melk by

3.       Voeg n rapsie suit en peper by

4.       Klop met n vurk of klits tot goed gemeng  

5.       Maak die pan warm oor n laer tot medium hitte

6.       Smelt die botter in die pan

7.       Gooi die geklitste eier in die pan

8.       Laat die eiers kook, tot dat hulle hard begin te raak. Lig die eiermensle liegies van die pan af.

9.       Kook die eiermensle tot gaar.

10.   Voeg kaas en under bestandele to smaak by.

Die Olimpiese Spele 2012

Die Olimpiese Spele is 'n internasionale gebeurtenis. Daar is Somer en Winter Olimpiese Spele. Duisende atlete deelneem in die Olimpiese Spele. Die Somer Olimpiese Spele is goed bekend. Daar is meer as 200 lande wat deelneem in die Spele.

Die ou Olimpiese Spele was gehou in Olympia, Griekeland. Die eerste spele was in die 8ste eeu vC tot die 4de eeu nC.  Naar hierdie tyd was daar baie veranderinge. Meer as 13.000 atlete meeding by die Somer en Winter Olimpiese Spele in 33 verskillende sportsoorte, in byna 400 gebeure.

Die volgende Olimipiese Spele sal in Londen, Engeland in die Verenigde Koninkryk gebeur. Die "Londen 2012 Olimpiese Spele" sal voortgaan van 27 Julie tot 12 Augustus 2012. Die spele sal gebruik maak van al London se nuwe sport teruine. Daar is baie nuwe vervoer en ou paaie is nuut gestel. Die koste van die spele is twee billion. Ek hou nie van die mascots of die wapens nie. Die openingseremonie se naam is ‘the isle of wonder’